Tuesday, 19 July 2016

My Draak


My draak is baie groot en gevaarlik.  
As jy naby hom gaan hy sal hy baie warm vlamme uit sy mond spuit.
Hy is baie groot
My draak de vel is baie rof.
My draaks se stert is baie styf
Sy neusgate is baievuil .
Sy vlerke laat hom baie hoog vleig .
Hy het krom oore . 
Sy bek begeer baie kos .